Jennifer Coolidge

Jennifer Coolidge
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jennifer Audrey Coolidge
Geboorte 28 Augustus 1961 (1961-08-28)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jennifer Coolidge (gebore 28 Augustus 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Legally Blonde (2001), A Mighty Wind (2003), A Cinderella Story (2004), en Robots (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy